Die fotografieklub is op 20 Augustus 2005 gestig en het begin met 16 lede.  Aan die einde van 2009 het die klub gegroei tot 87 lede.  Dit sluit 'n paar jeug (skoolgaande) lede ook in.  Die klub is ge-affilieer by die PSSA (Photographic Society of South Africa. 

Die klub se fokus en doelwit is die bevordering van fotografie as 'n stokperdjie en passie in die algemeen. Lees meer

Lede vergader 2-weekliks, op 'n Dinsdagaand om 19h00 in die Chrismar Villas, Bellville. 

Aanwysings na klub

Ons lede

Ons bestuur

About Us
The photography club was founded on 20 August 2005 and started with 16 members.  At the end of 2009 the club has grown to 87 members, which includes a few youth members (scholars).  The club is affiliated with the PSSA (Photographic Societe of South Africa).

The focus and  purpose of our club is development of photography as a hobby and passion in general. Read more

Members meet fortnightly on a Tuesday evening at 19h00 in Chrismar Villas, Bellville. Directions to club

Our members

Our management team

 


Baie geluk aan die volgende persone met hul wenfoto's in ons Toeskouer kompetisie:

Vaste kategorie
Gedrukte medium:  Derick Nel - Porra Supporter (23)
Digitale medium:  Nico Ras - World cup fever (27)

Ope kategorie
Gedrukte medium:  Manie Wessels - Self reflection (24)
Digitale medium:  Hannelore Seifart - Desert desolation (26)


Foto's/photos

Volledige uitslae/Full results

Die foto van die maand wat na die PSSA gestuur word vir hulle klubmaandwenner kompetisie is:
Blosende voete deur Manie Wessels
 

 

Tafelberg Fotografieklub het nou hul eie blog op Facebook.  Derick Nel het die inisiatief geneem om vir ons klub 'n groep te skep.  Dankie daarvoor Derick.  Jy moet 'n geregistreerde Facebook gebruiker wees om die blog te kan aktiveer.
 Skakel na Facebook
Die skakel verskyn ook op die "kontak ons" blad.
 

 
Tafelberg Photography club has their own blog on Facebook.  Derick Nel took the initiative to create a group for our club.  Thanks Derick!  You need to be a registered user on Facebook to be able to access the blog. 
Link to Facebook
The link also appears on the "contact us" page.
 

 

 

www.cameraworld.co.za
 



Besoek
 Camera World (oorkant Eskom) in Voortrekkerweg, Bellville vir baie mededingende pryse op kameratoerusting.

Klublede ontvang 10% afslag op alle drukwerk. 

Visit Camera World (opposite Eskom) in Voortrekker Road, Bellville
 for very competative prices on camera equipment.

Clubmembers receive a 10% discount on all printing.